Modulekode | OBS 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Strategiese bestuursanalise en -formulering Grondbegrippe; formulering van missie, beleid en doelwitte; eksterne evaluering van die sake-omgewing; interne evaluering van die onderneming, insluitende intellektuele bates; die formulering en ontwikkeling van ‘n strategiese plan. Strategiese bestuursimplementering Die rol van bestuur in strategiese implementering; begrotings as instrument in die implementeringsproses; die lei van veranderingsprosesse binne ondernemings; ondersteunende beleid, prosedure en inligtingstelsels vir strategiese implementering; implementering in die verskillende funksionele gebiede; evaluering en beheer van implementering. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
BAdmin Openbare Bestuur
BCom Bemarkingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Entrepreneurskap BCom Informatika: Inligtingstelsels BCom Kommunikasiebestuur BCom Menslikehulpbronbestuur BCom Ondernemingsbestuur BCom Opsie: Voorsieningskettingbestuur BCom Regte BCom Rekreasie- en Sportbestuur BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | OBS 114 of 124 met toelating tot die eksamen in die ander |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Ondernemingsbestuur |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App